Friday 12 February 2016

Module 9: Galleryloop: Uitstalling 4- Aanlyn Veiligheid

Instruksies:

Jy het pas ‘n selfoon van een van jou leerders af weggeneem wat besig was om met iemand ‘n gesprek te voer.

Lees die gesprek by die uitstalling en gebruik jou plakpapiertjies om neer te skryf wat jy as onderwyser in so ‘n situasie sou doen.



  1. Is dit ‘n voldoende rede hoekom selfone nie in die klas gebruik mag word nie?
  2. Hoe kan ons ons leerders beveilig teen aanlyn-boelies?
  3. Elke groepslid moet op ten minste een van ‘n ander groep se opmerkings reageer.
  4. Watter anderonveilige situasies kan ons aanlyn teenkom en wat kan ons daaromtent doen? 

2 comments:

  1. Confiscate of cell phone is to protect the learners crom themselves and internet predators.
    Learner is a distraction and is not doing her work.

    ReplyDelete
  2. Die man definitief `n skelm. Kyk sy plek van ontmoeting. Die meisie moet teen haarself en die man beskerm word. Meer optrede vaanaf die kant van die skool en haar ours.

    ReplyDelete