Gallery loop is 'n strategie waar die onderwyser uistallings opstel wat sekere onderwerpe behandel. Die uitstalling kan fotos, QR kodes, artikels en videos behels.
At the second one we did not trust profile 1. He is a chancer. He is too good to be true. He could do everything. There was no profile pic. He is supposedly a professional twitter expert but no followers. I would no follow him. Abrahams
At gallery 4 we've learned that we must be more aware of what our learners are doing. They are easily taken for a ride. It seems simple. We must be very aware. Abrahams
Goeie onderrig metode. Die leerders kry kans om hul uit te druk en kan in amper enige onderwerp gebruik word om die leerders se kennis en gevoelens te toets.
Gallery 1 was good and I enjoyed it. It is of great help to help your learners. We must be aware of what is going on with our learners. Abrahams
ReplyDeleteAt the second one we did not trust profile 1. He is a chancer. He is too good to be true. He could do everything. There was no profile pic. He is supposedly a professional twitter expert but no followers. I would no follow him. Abrahams
ReplyDeleteAt the second gallery we did not trust the sars one. The website is wrong. Sars is .gov not co.as. Abrahams
ReplyDeleteAt gallery 4 we've learned that we must be more aware of what our learners are doing. They are easily taken for a ride. It seems simple. We must be very aware. Abrahams
ReplyDeleteBaie interessante manier van onderrig. Die galeryloop strategie kan suksesvol toegepas word in IKT vakke soos Rekenaartoepassingstegnologie
ReplyDeleteEk stem saam met mnr steynberg. Ek het ook gevind dat galleryloop effektief werk.
DeleteEk gaan vandag my leerders deur die les neem sien uit daarna om te kyk hoe ons dit gereeld kan gebruik.
DeleteAl hierdie nuwe metodes kan onderrig baie intresant maak. Tegnologie in die klas. Dit gaan met pret gepaard.
ReplyDeleteThis comment has been removed by the author.
ReplyDeleteEducation methodology is. Changing
ReplyDeleteDie galleryloop het goed gewerk by lewensorientering. Dus lekker om tablet by lesse te gebruik
ReplyDeleteEk het die galleryloop vir hersiening gebruik.n Brief moes leerders redigeer.n Gedig en kortverhaal met litere terme en inhoudsvrae.Connie
ReplyDeleteKommentaar van Lorraine Snyman: Leerkragte van Hoƫrskool Carnarvon opdreef met galleryloop. Dit was WOW lekker!
ReplyDeleteGalleryloop is n definitiewe goeie onderrig strategie. Leerders het hulle geniet en was op reis sonder om klas kamer te verlaat
ReplyDeleteGoeie onderrig metode. Die leerders kry kans om hul uit te druk en kan in amper enige onderwerp gebruik word om die leerders se kennis en gevoelens te toets.
ReplyDeleteleerders kry selfs die geleentheid om nuwe perspektief op inhoud te gee. Dit verbreed ook die poel van kennis.
ReplyDelete