Friday 12 February 2016

Module 9: Gallery Loop

Gallery loop is 'n strategie waar die onderwyser uistallings opstel wat sekere onderwerpe behandel. Die uitstalling kan fotos, QR kodes, artikels en  videos  behels.

Gaan neem deel aan die bespreking hier:

  1. Aanlyn Identitieite: http://goo.gl/spe3jc
  2.  Uitvissing: http://goo.gl/26ttMu

  3.   Leer netwerke: http://goo.gl/Lou9jq

  4. Aanlyn Veiligheid http://goo.gl/jkiyJO









16 comments:

  1. Gallery 1 was good and I enjoyed it. It is of great help to help your learners. We must be aware of what is going on with our learners. Abrahams

    ReplyDelete
  2. At the second one we did not trust profile 1. He is a chancer. He is too good to be true. He could do everything. There was no profile pic. He is supposedly a professional twitter expert but no followers. I would no follow him. Abrahams

    ReplyDelete
  3. At the second gallery we did not trust the sars one. The website is wrong. Sars is .gov not co.as. Abrahams

    ReplyDelete
  4. At gallery 4 we've learned that we must be more aware of what our learners are doing. They are easily taken for a ride. It seems simple. We must be very aware. Abrahams

    ReplyDelete
  5. Baie interessante manier van onderrig. Die galeryloop strategie kan suksesvol toegepas word in IKT vakke soos Rekenaartoepassingstegnologie

    ReplyDelete
    Replies
    1. Ek stem saam met mnr steynberg. Ek het ook gevind dat galleryloop effektief werk.

      Delete
    2. Ek gaan vandag my leerders deur die les neem sien uit daarna om te kyk hoe ons dit gereeld kan gebruik.

      Delete
  6. Al hierdie nuwe metodes kan onderrig baie intresant maak. Tegnologie in die klas. Dit gaan met pret gepaard.

    ReplyDelete
  7. This comment has been removed by the author.

    ReplyDelete
  8. Education methodology is. Changing

    ReplyDelete
  9. Die galleryloop het goed gewerk by lewensorientering. Dus lekker om tablet by lesse te gebruik

    ReplyDelete
  10. Ek het die galleryloop vir hersiening gebruik.n Brief moes leerders redigeer.n Gedig en kortverhaal met litere terme en inhoudsvrae.Connie

    ReplyDelete
  11. Kommentaar van Lorraine Snyman: Leerkragte van Hoƫrskool Carnarvon opdreef met galleryloop. Dit was WOW lekker!

    ReplyDelete
  12. Galleryloop is n definitiewe goeie onderrig strategie. Leerders het hulle geniet en was op reis sonder om klas kamer te verlaat

    ReplyDelete
  13. Goeie onderrig metode. Die leerders kry kans om hul uit te druk en kan in amper enige onderwerp gebruik word om die leerders se kennis en gevoelens te toets.

    ReplyDelete
  14. leerders kry selfs die geleentheid om nuwe perspektief op inhoud te gee. Dit verbreed ook die poel van kennis.

    ReplyDelete