Professionele leergemeenskappe word gevorm wanneer groepe onderwysers saamkom, aanlyn of andersins, om idees, onderrigstrategië, bronne en inspirasie te deel. In hierdie kursus het jy alreeds baie geleer oor die verskillende maniere waarmee jy iets kan deel met kollegas of onderwysers van ander skole met behulp van aanlyn sosiale media soos Twitter en facebook. Ons hoop dat jy verder sal voortbou hierop deur jou tablet te gebruik om jou te help!
Kyk in jou Module 9 Hulpbronne Uitstallings 3 leêr vir meer inligting hoe om sulke groepe te begin.
‘n Paar leidende vrae:
Kan ek altyd kry waarvoor ek soek?
Kan jy vir hulp vra?
Sal jy deel wees van ‘n groep van onderwysers wat mekaar help, hulpbronne deel en omgee?
Is die navigasie verbruikers vriendelik?
Uitstalling 3A: www.google.com
Uitstalling 3B: www.en.wikipedia.org
Uitstalling 3C: www.mathsliteracy.co.za
Uitstalling 3D: