as betroubaar in ‘n elektroniese kommunikaie. Hierdie kommunikasies kom voor asof dit van van betroubare sosiale webwerwe, vendusie werwe, banke, aanlyn betalinghanteerders of IT administrateers af kom en gebruik dit om goedgelowige mense te bedrieg.
Vervalsings e-posse kan skakels na webwerwe met wanware (wanware is sagteware wat ontwerp is om beheer oor jou rekenaar of tablet oor te neem en dit te beskadig) stuur. Hierdie vervalsing word veral uitgestuur as e-posse of sms’e en moedig die lesers aan om hulle details na ‘n vervalste webwerf te stuur wat lyk en voel soos ‘n betroubare webblad. ‘n Voorbeeld is ‘n vervalste e-pos wat lyk soos die amptelike e-pos-vorm van ‘n (fiktiewe) bank.
Die persoon wat dit stuur probeer die ontvanger mislei deur vertroulike inligting na ‘n vervalste webwerf te bevestig. Let op vir spelfoute en teenstrydighede. Selfs wanneer die webskakel lyk of dit van die bank se webblad amptelik af kom, wys die skakel na die vervalser se webblad.
http://en.wikipedia.org/wiki/Phishing
Instruksies:
Bestudeer die volgende voorbeelde van e-pos en smse in hierdie gallery uitstalling en besluit of enige een daarvan oorspronklik (outentiek) is of nie. Bespreek hoekom jy so dink.
Indien iemand vir jou ‘n e-pos of sms stuur wat jou laat voel of dit dalk gevaarlik is, wat kan jy doen om vas te stel of hulle is wie hulle sê hulle is? Hoe kan jy jouself teen sulke kommunikasies beveilig?
Kyk in jou Module 9 leêr of die internet vir hulpsame raad. Lewer jou kommentaar hier onder in 'n blogpost.
SARS wont ask for your personal info. Dont profind and click on links
ReplyDeletevoorbeeld 1.....no sars government logo....vague language....not authentic....patricia le roux
ReplyDeletevoorbeeld 2 no logo...bad grammar....asks you to confirm urdtails.....bad.
voorbeeld 3
authentic logo....dosnt ask for confirmation of details....did not askfor a reply
voorbeeld 4
well known logo....type in and c if ugot the GBs
voorbeeld 5
no logo....asks for details....bad spelling.....patricia le roux
Voorbeeld 1: no sars logo;vague language. Asks for confirmation of details. Not authentic.
ReplyDeleteVoorbeeld 2: bad spelling and grammar; no company logo; asks you to confirm your details. Not authentic.
Voorbeeld 3: has well known logo; does not ask for confirmation of details; asks you not to reply to the message.
Voorbeeld 4: uses well known logo
Voorbeld 5: unauthentic logo; bad spelling; asks you to confirm your details.
Itumeleng
Simeon
ReplyDelete1
Sars sal nie besonderhede vra of gee met epos boodskap nie. Hulle sal ook nie skakel gee om te kliek vanuit epos nie.
2
Nie eg nie. Facebook nie epos stuur nie en nie met heloo begin nie.
3
Eg. Kaartnommer net laaste 4 getalle
4
Email Adres van Sars bv. nie eg. H.M. Abrahams
ReplyDeleteH.M. Abrahams : Spelfoute bv. by Vodacom se website. `n Duidelike aanduiding dat daar fout is.
ReplyDeleteThis comment has been removed by a blog administrator.
ReplyDeleteThese messages can be very misleading,we need to be cautious at all times when dealing with these. Khethiwe jafta
ReplyDelete